Kleinfontein/Mooiplaats Kragonderbreking Tuesday 18th April 2023 07:00:00


2023/04/18 07:00

Ons is bewus van diensonderbreking op die volgende torings / repeaters:

-UT

-RP-Sorgsentrum

-RP-Dagbreek

Tegnici is reeds in die veld om onderbrekings te verhoed en om nood-kragopwekkers uit te vat na strategiese punte.

Ons vra verskoning vir die ongerief

2023/04/18 10:00

Probleem is opgelos

2023/04/18 07:45

Tegnici is behoort teen 08:20 by die UT toring te wees met 'n kragopwekker wat ook die RP-Dagbreek herhaler aanlyn sal bring.