BB Tuesday 14th November 2023 08:01:35


2023/11/14 08:00

Geagte klient, ons is bewus van die diensonderbreking en tegnici is reeds besig om daaraan te werk. Ons vra verskoning vir die ongerief!

2023/11/14 09:20

Probleem is opgelos en ons monitor die situasie.

Ons verwag die probleem om herstel te wees binne 30-60min.

Baie dankie vir u geduld!