Netwerk onderbreking / Network outage Thursday 20th June 2024 11:40:00


2024/06/20 11:40

Ons ondervind tans 'n massiewe netwerk onderbreking en gee volle aandag hieraan.

Ons vra verskoning vir die ongerief

2024/06/20 12:00

Probleem is opgelos en ons monitor die situasie sodat dit nie weer gebeur nie.

Ons werk ook aan oplossings om dit in die toekoms te voorkom of impak te minimaliseer.

2024/06/20 11:55

Probleem is vasgestel by een van ons core netwerk switches

Ons werk hard daaraan om dit stabiel te kry.